The Spammers have been SPAMMED, http://www.ruggaworld.com is back online!
Google

Thursday, January 05, 2006

 

Super 14: Sharks gearing up


www.sharksrugby.co.za

The Sharks will, for the second consecutive year, take on the Bulls at Sun City in a preseason warm-up match ahead of the Super 14, and there are a limited number of packages available to fans.

The match will take place on Saturday 28 January between the Sharks and the Bulls, and not only is this the opportunity for rugby-followers to catch the action between these two foes and check early-season form, but the weekend itself will afford fans the chance of mingling with the players.


The match will also offer fans their first glimpse of the new faces in the squad, including the likes of internationals Tony Brown and Daniel Farani.

Sun City have a number of accommodation packages available, but book early to avoid disappointment.

Sun City Cabanas Hotel
Arrival : Friday 27 January 2006
Departure : Sunday 29 January 2006

Standard Twin Room
Double Occupancy : R568.00
Single Occupancy : R1046.00

Luxury / Family Rooms
Double Occupancy : R685.50
Single Occupancy : R1281.00

RATES ARE QUOTED PER PERSON SHARING PER NIGHT INCLUDING BREAKFAST

Bookings are to be made via the call center on (011) 780 7800 and please quote the following reference number SVBR2

Match Tickets
Main Grandstand : R110 per person
Free Standing : R55 per person
Free Standing (Children) : R40 per person

Tickets can be booked through Computicket with ticket sales opening on 10 January 2006 .

Tickets will be sold at the venue (Sun City Sports Field) from 11h00 on the day of the match .

No food , beverage or alcohol will be permitted in the venue .

Match Details
Game 1 : Starting at 14h15
Game 2 : Starting at 16h30
Comments:
Sharks!!!!!!!!!!!!!!!  
FFS! Ek hoop julle manne is nou terug op julle oorspronklike name. Om te dink, ek het amper gisteraand ingejoin, tot ek op die site gekom het en begin lees het wat julle post, ek was so deurmekaar soos kots in 'n tuimeldroer. Se asb julle is vandag weer terug op julle normale name....seblief!  
Hehe Donner, soos ek dit verstaan, het die eerste post gewoonlik fokkol te doen met rugby nie, vandaar die drake ens. Beteken dit dan dat die Sharks so sleg is dat jy hulle nou al met drake vergelyk?  
aldo,

nee, ons kan dit nie aan die drake doen nie...
 
Mannemarak se Howzit

Ek het hopelik 'n goeie sharks contributer gekry- sal laat weet volgende week

Aldo ek het gedog jy is Bennie Boekwurm maar dit was of Boertjie of Tafeltjie
 
Koning Rosenmier

het jy kerrigold op jou toast vanoggend gesmeer
 
mannemarak_aka_?  
nee OO,

butro!!
 
ek is nog steeds confused.  
Aldo figure hom maar uit  
Nee man OO, dit maak my deurmekaar. Onthou, ek is net 'n boerethug van Pretoria!  
PA

Yip Butro is baie beter as Kerrigold of Lurpak- al wil Miena Moo 'n bietjie op die Deense Manier Gepamper word. Kersis moet maar van Donner se tips ter harte neem
 
Nee fok, nou moet ek teruggaan na daardie confusing thread toe en gaan soek. Dis nie nice nie mannemarak. Anyway, ek sien hy was nogal lank, lyk my dinge begin weer optel.  
Julle begin alweer, lyk my ek gaan maar moet 'n advanced tv helde van gister kurses moet doen. Ek het darem kon uitfigure dat Pissant haasdas is en dat donner koning rosekrans was. Ek dink tafeltjie was liewe heksie.  
Hi Aldo

Hoe gaan dit daar in Blue Bull Vale

Is jou krag nou gesort?

Het julle al 'n kaptein?

Ek hoor dat Juan Smith die S 14 kaptein is van die Vodacom Cheetahs.

Wonner of koning Rosenpieps gaan fink dat dit vir Rassie & Juan moontlik gaan wees om te jel soos Heyneke & Anton- Frans & Wikus ?

Waar is DavidS vanoggend?
 
Aldo

Kry vir jou 'n bietjie Oros
 
aldo,

ek was rosedinges en my beter helfte wat vir die eerste keer gisteraand ge-post het was lafinia.

OO,

is daai nuus van Juan confirmed? ek het ook so iets gehoor maar nog niks konkreets nie, watch uit vir die cheetah artikel later vandag.
 
PA

Soos in - confirmed yet to be published
 
ah.....  
Nee donner, nou weet ek fokkol meer nie, julle ouens confuse my heeltemal. Ek het gedink Donner was koning rosekrans wat toe eitlik Pissant is toe dink ek Haasdas is pissant wat toe eintlik ? is. Nee bliksem, as julle so aangaan gaan ek nou nou so deurmekaar wees dat ek gaan begin om "Maak die Sharks almal Bokke!" te skree.  
Dankie dat jy vra oor die krag OO, maar die krag is maar so af en aan. Ek sweer daar is net een ding wat nice is van in die stad bly, jy't nie soveel kak met krag soos op die plaas nie. Dit en natuurlik Telkom infrastruktuur, ons ontbreek daardie deel ook nog. Gelukkig is daar 'n ding soos wireless internet, maar dis ook nie altyd betroubaar nie.  
Watse gemors het aangegaan op Brannasnacht gisteraand? Verbeel ek my of was daar 'n paar girls ook op gewees?  
Ja Kandas

Ek het Brannasnacht ook heeltemal gemis laasnag.

Ons moet oppas daar is 'n paar cyber skwattas in die rondte wat marakkas maak- ek vetrou glad nie die sexline piete nie- het ook my bedenkinge oor 'n paar ander perfs wat hulle verskyning gemaak het ;-)
 
Aldo

jy vermy my vraag-

Het julle al 'n kaptein :-)
 
Ek hoor Madel is so 'n warm cherrie  
I'm here but I'll be in and out.

I think my feet should touch ground somewhere around Monday afternoon or Tuesday morning........ hopefully
 
Heerlikheid OO

Jy bly maar bedonderd ne?

Maandstonde op hande?

Ek dink die enigste franchise wat al prontuit hulle kaptein bekend gemaak het is die Cats, met Wikus Van Heerden.
 
Morning DavidS

Good luck - it sounds busy there with you. Has the G3 subsided at home?

BTW do you have special rates for Brannasnacht regulars on the BEE thingy?
 
Hehe

Die rooi Rus is 'n Bliksem nee

hoekom dink almal ek is bedonnerd- Aldo wil net nie my vraag beantwoord nie ;-)
 
What do you need to know OO about the confusion now reigning supreme in the land of BEE?

Mail me and I'll see if I can help.


G3?


lol


More like Children Management (Hons) lessons over Xmas and New Years.
 
I will do so next week

I am thinking about starting a business.

G3- GROOT Gieter G@T
 
OO

Let me know
 
ps. G3 has subsided  
OO, ek wou antwoord toe gaan staan en bom my rekenaar uit. Kan jy nou dit glo. 'n IT ou met rekenaar probleme, hoe gaan die gesegde, "'n Plumber se toilet sal altyd lek.". Anyway, die Bulle het nog niks confirm nie, maar ek reken dit sal Victor wees. Dis wat amper almal in die binnekringe ook dink. Nie die regte keuse volgens my nie. Ander naam word ook genoem, maar ek twyfel, die naam van Fourie Du Preez. Anyway, ons sal maar moet sien.  
Post a Comment


<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?