The Spammers have been SPAMMED, http://www.ruggaworld.com is back online!
Google

Tuesday, January 03, 2006

 

Other Unions / Teams: Jonah breaks 3 year drought


Cardiff Blues captain Rhys Williams believes there's plenty of try-scoring action to come from Jonah Lomu after the giant wing broke his duck in the 41-23 Celtic League win over Newport-Gwent.

"I think we're just going to see more and more things from Jonah each game," said Williams.

"He's just going to get better and better and the more we can give him the ball and let him try and express himself the better it will be for the team.

"He's definitely a massive influence for us and it was great to hear the crowd getting behind him," Williams told the Western Mail newspaper.

All Blacks star Lomu touched down just after half-time against the Dragons in front of a 12 436 Arms Park crowd on Tuesday - a record attendance for the Celtic League.

It was also his first competitive try in more than three years and a landmark moment in his fightback from serious kidney illness and injury.

The 30-year-old paid tribute to those who have helped him on the road back to recovery.

"I have had really great support from people who have shown faith and trust in me," he said.

"My wife Fiona has been a constant source of support through some tough times.

"And there's great praise due to the Cardiff Blues. They have shown huge trust and faith in me by letting me play rugby again and I owe big thanks to the guys here who have helped me with my fitness.

"I've also had fantastic support from the Welsh public. I'm just feeling great at the moment.

"I'm still growing and things are coming along steadily each week."

Source: http://www.superrugby.co.za

Comments:
Well he have not broken his duck against the Boks- yet- luckily have not played the last couple of years as well :-)

Wonder what he would have done against the rush-
 
Not much OO, Jonah always needed a bit of space to build up head of steam, not a lot, but still.

Personally i would have skipp passed to him from the scrummy in every game.
 
Voorspoed vir julle!

Ek lees weer bietjie in van my ouer boeke, en wonder opnuut wat sou gebeur het met Gert Muller en Lomu op dieselfde veld.
Ek het Gert sien Bok word, was in dieselfde koshuis. Weet nie of julle hom ooit sien speel het nie, maar hy was 'n verskrikking.
 
Boertjie- net van hom gehoor.

PA yip Imagine Naas & Lomu in the same team, with a distributer at 12, Danie Gerber at 13 & Cullen at Fulback.

Nice Defensive analysis oppotunities
 
nope, nooit gesien nie boertjie.  
Boertjie- het jy enige visuals van Gert Muller- en aan wie behoort die copyright?

Ek hoor daar is 'n videotape van Danie Gerber se beste 100 driee?

Weet iemand waar ek dit kan kry?
 
Hi PA

Is jou smtp al gesort?
 
nee OO,

ek kan nog steeds mail ontvang maar nie stuur nie, ek stuur maar met n anner account.
 
En almal wat kan help is nog met vakansie ;-)  
OO
Gert het 'n kort loopbaan gehad, was nie baie gemotiveerd nie en het met knieë begin sukkel. Bene soos boomstompe en vrek vinnig.
Daar is twee foto's van hom in Springbok Sage: Halflyf van hom van die kant geneem met Joggie by hom (Die Burger) en een van agter waar Mannetjies vir hom aangee (Huisgenoot).
As dit belangrik is kan ek dit vir jou aftas en pos.
 
Thanks Boertjie

Sal dit graag wil sien

Klink vir my asof hy 'n interessante ou was.
 
OO
Sal dit na die naweek pos, my 'operator'(vrou)is nie nou hier nie en ek is te dom.
Veertien toetse. Hy het Engelbrecht uit die span gelig op 21. Getroud met 'n Malan-meisie wat 'n mooi SA diskuskampioen was.

Ek sien Boje is gedrop uit die eendagspan. Boeta Bitterblaar, Zondeki en Hall gaan aansluit. AB bly as Kallis beseer is.

Kry julle ook so warm?
 
Hel warm hierdie kant

Het die naweek so 'n bietjie reen gehad- maar die die Vrystaat is hel droog- sal selfs die beker vir 'n goeie reenseisoen verruil :-)

Dis lelik daar buite
 
Boertjie

Wil jy nie vir my 'n artikel oor Gert Muller skryf nie- aangesien jy nie my invite na OORB aanvaar het nie- vra ek jou sommer direk ;-)
 
OO
Ek werk tans aan 'n storie oor Boy Louw en een oor die ontstaan van die Springbok-embleem en kleure.
Daar is so baie twak hieroor geskryf en ek wil finaal agter die byl se kap kom.
Sal vir RuggaWorld wees, waar my eerste 'plig' lê.
Het nie veel info oor Gert nie en daar is min oor hom geskryf. En dis amper 40 jaar gelede ;-)
Sal eerder vir jou iets pos oor Jan Engelbrecht se twee drieë met 'n af-arm in die CB eindstryd teen die Bulle - as die storie nie al oorbekend is nie?
 
OO
Kan jy lig werp:
Die CB staan altyd op Nuweland, behalwe 'n maand of wat by die nuwe kampioen - is dit nog so?
Ek hoor van 'n vriend die Beker het glo lank deur elke kroeg in Bloem getoer sodat almal uit hom kon drink. Kan dit waar wees? Gedink die Beker is te kosbaar en onvervangbaar vir so 'n trip?
 
ja dit klink biekie erg boertjie. ek het ook lank terug die storie vand die beker in die kaap gehoor, dit mag miskien verander het maar ek is amper dood seker dit was so.  
Hallo PA
Ja, dit was beslis die geval toe ek nog meer betrokke was - hy staan in die museum.
Dis hoekom OO nou so hard soek na die feite om my te antwoord ;-)
 
Common fellas - spika ze english so we can all understand,

Patrick.
 
Common fellas - spika ze english so we can all join in,

Patrick.
 
Not sure the Spanish and the French will agree with that though - to name only two ;-)  
Hi Boertjie

Sal nie weet nie chom

Lank laas in Bloem se kroee rondgehang.

Al wat ek weet is dat Rassie in Kas laat maak het- berig in Volksblad wat ek sal soek en vir jou stuur- aangesien hy ongelukkig was oor die manier wat die beker bestuur is.

Ek self het daaroor op keo nog 'n comment geplaas.

Somtyds is die Bloem- piete maar erg blou- maar SARU moet seker maar verseker dat daar 'n beleid- protokol vir die CC is.

Dan sal skildjies nie afgehaal en vervang word nie - die beker nie in kroee rondle nie.

Ek moet se ek weet nie daarvan nie maar kan ook nie dit betwis nie.
 
Post a Comment


<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?