The Spammers have been SPAMMED, http://www.ruggaworld.com is back online!
Google

Tuesday, January 03, 2006

 

Other Sport: Shane Warne gaan swaar boet

Picture: mirror.co.uk

Hy vat wel baie paaltjies, maar Shane Warne se manewales tussen die lakens gaan in die nuwe jaar ook erg aan sy sak vat - danksy die wraak van 'n vrou wat versmaad is.

Berigte wat vandag in koerante verskyn het, meld dat Simone Warne haar beroemde man vir $7.3 miljoen gaan dagvaar vir troubreuk.

Die Warnes se weë het verlede jaar in die reeks om die As in Engeland geskei nadat Shane se sekskapades vir die soveelste keer voorbladnuus was.

"Dis oor en verby en daar is geen terugdraai nie. Ek dink nie hy het geglo ek is ernstig nie. Ek is seker hy het gedink ons gaan dinge probeer regmaak ná sy terugkeer uit Engeland," het Simone gesê. Sy is die moeder van Warne se twee kinders.

Intussen is aangekondig dat Boeta Dippenaar, Andrew Hall en Monde Zondeki hulle in Australië by die Proteas sal aansluit vir die drienasiereeks teen Australië en Sri Lanka. Die draaier Nicky Bojé, wat vir die derde toets deur Johan Botha vervang is, is sy plek kwyt. AB de Villiers sal slegs vir die toer aanbly as Jacques Kallis onfiks verklaar word.


Comments:
Surprising it has lasted this long!

Strange arrangement that he will remain living with her until his cricket career is over.
 
Goeiedag manne,
Liewe fok,kan nie wag om terug in Sa tewees nie.Die banke hier is kakker as ons banke,MOENIE geld van SA oorplaas na NZ via moneygram nie,dit fokken werk nie.R6000 van my geld en niemand kan vir my se waar de donner dit is nie.Ek gaan die vles redelik hard vat op my vlug van Christchurch na Singapoer.Dis verniet,so ek sal so n paar ure op Changi kan slaap.Vis en chips is overrated hier,proe maar bra kak.Gee my n Ocean basket se fish en chips met daai fish done "cajun style' enige dag.O donner moenie die manne se world famous pies vergeet nie.Die manne hier is ou there met hulle idees.Cheese and mince en Bacon,egg and cheese is 2 groot wenners in die pie wereld hier.Manne freak uit daaroor.Supersonies kak.Cheese en mince,gee my enige dag n koue pie en n warm bier in SA bo daai stront.Die manne hier het 2 main dinge in die lewe.Dis rugby en karre,lekker zef ne'?Dalk is dit omdat die meisies so fokken lelik is.Nee kyk die manne hier tune en spray en besticker n kar like no one's business.Manne van Vuilbijl sal maar afkak hier.Karre is goedkoop want hulle word secondhand ingevoer van die ooste af.Betaal so 10 000 dollars vir n 1997/8 Subaro Impreza.Fok ek het meer vir my Nissan 1400 bakkie betaal,jy kry hulle ook nie hier nie.Nee volgende naweek is dit koedoewors,karoo skaap tjoppies en al daai lekker dans nommers,die eks wil ook kom kuier.Is glo baie gestress en het n goeie massage nodig:-).Ons almal het mos sulke geheime spesiale talente.Daai is een van myne.IF you know what i mean.Nee wat my volgende desember vakansie is by ons vakansie plek by die dam.Lekker op die water niks kak,rustig braai vir ontbyt,middagete en aandete.Lekker bass vang en quadbike ry.n mooi mannin hier langs jou,vat haar bietjie bos toe en dan speel jy in haar bos.Of fok ek mis afrika.maar ek sal met kandas praat en ek sal dan n artikel skryf waar ek die kak verskoning wat hulle aanvoer dat "hy was 5 toe hy NZ toegekom het"en dan eilanders gebruik vir dire All Blacks.O ja manne,Samoans check die moere uit.Dis tradisie dat die man eers eet en as hy klaar ge eet het kan die vrou en kinders opskep van die kos wat oor is.Hoe kak is dit?Die eilanders speel ook krieketie wat n vorm van krieket is.Die veld is die helfte van n krieket pitch.Jy speel met n 3 hoekige bat.Hulle het nie juis overs nie en ruul sommer kante soos hulle smaak.Nou check die kak uit.As jy bat staan jou kaptein langs jou en gee jou raad,nog kakker die volgende batsman sit sommer binne in die speelveld en wag sy kans af.Hoevell vertroue sit dit in n batter se kop vra ek vir julle.Die opossing captain staan soos n raver op e die heeltyd met n fluitjie in sy bek.As n wicket val fluit hy n kode en dan doen die hele span so n dans om dit tevier.Step step kyk lins buk af,jazz hands.Get the drift?Hulle het n paar verskillende moves so dis darem nie boring nie.Hulle dra ook sarongs.Nee kyk n land is moerse as jy n tourist is maar ek het darem ook vir n paar dae in n gewone suburb geble en nee wat.Almal fokken barbeque,niemand braai nie.nee wat as jy kom kuier hier eet maar 2 minute noodles moenie jou geld mors op vleis nie.Koop ook vir jou n kar vir so n 1000 dollars by n buy back plek.na jou vakansie koop hulle hom terug.Dis maar dinge wat n man leer vir next time.Land in Christchurch of Dunedin en vlieg dan terug na SA van Auckland af,so travel jy dan oneway deur altwee eilande.Beter as n arrive,depart Christchurch of whatever.15 biere by die borrelstoor gaan jou so R70 kos.Hierdie is n baie maklike land en jongmense het baie meer oppurtunities as ons maar op die huidige koers gaan die land uitdraai net soos Engeland.gee my maar ons crime en kak enige dag.Ek sal ook vir Kandas n stukie doen oor crime in NZ.All is not what it seems....Pasop vir Sinapoer en die bicycle taxi's.n gewone taxi van Raffles hotel tot by Clark Quay kos jou so 5 dollars.Check?Ek wag vir n taxie en so n ou bliksem met n fiets wat n seat langsan vas gesweis het stop.Hy kan nie eers ingils praat nie.Clark quay,clark quay me take you jaaa.OK.Moerse cheap option reken ek.Taxi vat mos petrol en het n aircon.Vat hom se 5 minute se trap na clark quay toe.Hy se toe in suiwer ingils dat die trippie my 25 dollars gaan kos.Jykan hom ook nie moer nie want dan gee hulle jou sommer so n 10 houe met n rottang lyfstraf.gaan na Hooters toe en word uit gejaag voor ek by die jol instap.mag nie n foto van die waitress se gat neem nie.Hulle almal dra daai lekker ou PT shorts waar daai lekker vleisies so uit steek.Ek het ook uitgevind hoe die manne hier n hoender of chook soos hulle hom hier noem bbq.Ek sal daai resepie so n bietjie verfyn en dan met julle deel.Die main konsep is briljant en daar is baie room vir creativity.Ek gaan hom so n bietjie van n SA makeover gee.o ja as hie natoe kom.Daai braaisout,pak hom in,vergeet liewers jou kondome en tanneborsel.Jy kry dit nie hier nie.En hy sal kan help met die kak vleis,wel beter as enige ding hier beskikbaar.Die katvleis hier is sulke rou meat strips."Not intended for human consumption".Contains veal,horse and kangaroo.Fok dalk moet ek hom n try gee,kan nie kakker wees as die gewone vleis nie.Ek het al petsmince ge eet in Durban maar daai was n onskuldige dronk fout.Lekker toast en gebakte eier met petsmince bo pop,gaan vir goud pappa.Ek lewe nog.
Geniet haar manne
Groete
bliksem
 
Howzit okes.

Not happy to be back at work today.....

Bugger Shanus. ope this preys on his mind. Damned Aussies making another Gilchrist inspired stand.

Bliksem

Told you so.

Missing my wife and most of all missing my grils terribly.

My youngest started wobbling (You can't really call four wobbly steps walking yet) last nught so I'd love to spend another week or so with her.....

Oh


Happy New Yaer all.

Hope 2006 is prosperous and happy.
 
And damn those damned intimidated umpires who appear to forget the LBW rule when Australia bats....  
Howzit all

Yip

Back at the grindstone

Not that I had left- cannot wait for April.
 
Post a Comment


<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?