The Spammers have been SPAMMED, http://www.ruggaworld.com is back online!
Google

Thursday, January 19, 2006

 

Brannasnacht: Rugby legends of the past - Pre 1990



In keeping with our weekly themes, I thought it might be nice to remember the rugby legends of yesteryear. I have split it into pre 1990 and post 1990, but tonight we will focus on the pre 1990 era(Sorry PissAnt, you can use Fleckie next time).

As usual we will get together at 21H00 and remember although the nicknames will be rugby related, the discussion is all but rugby related. And I only ask ONCE. Looking forward to tonight and remember to bring your favourite drink.

Should you need help in selecting your legend and to get more information on him, please visit http://www.genslin.us/bokke/.

Please note that some moderation might be used tonight.





Comments:
Now who will it be?  
Someone explain this concept please?  
im a tad lost myself......  
Robd and Billy,

Each Thusrday night we get together and just talk nonsense till the late hours. Instead of your normal nick you choose a name from the theme for the week and post under that nick. I have requested that the guys at least tell us what their real nick is, but it has become a game to figure it out.

It is basically just a time to enjoy and blow off steam. The guys and gals get to know each other a bit better and in some cases to good.:-)

That is where the talking shyte part comes in.
 
Howzit all Reporting for Brannasnacht- Legends

Methinks I want to "krap waar dit nie jeuk nie as Ollie"

hehhehe

Wie gaan wat drink?
 
It is basically the same as we did on Keo each Thursday night. Without the Noot vir Noot. That we did during the day; any day.  
PissAnt wil Tiaan Strauss wees- of die Rooi Tier Jan Ellis  
Pass the ball- mike  
sounds like fun. Will have to negotiate a pass and join you guys one night...  
I'm ready!  
Brannasnacht Michael Du Plessis is 'n Matie, so hy sal darem kan pass.

Theuns wonder watter blou bul gaan Naas wees
 
Ja Donner ek sien so ek mag nie ollie gebruik nie- Vleis jy is gelukkig.

DavidS sal seker Salty DuRandt wees- of Moaner van Heerden
 
Guys jsut remember pre 1990  
Cheers okes. I'm outta here.

Enjoy it!
 
robd & billy,

if you ever want to witness grown men talk the biggest load of kak, this is it.
 
ek sign sommer nou al in  
Ok - convinced. Maybe I'll try pop back in for a bit later tonight.  
Tafeltjie sal seker Rob Louw wil wees - of hoe Donner?  
great pic donner  
Well I hope you will pop in.  
soo Robdylan werk virrie Sharks  
OO,

Why?
 
Hey Moaner- Het julle reen in Windhoek gehad?  
Who is going to watch the Scoreboard  
jis meneer dit reen n kak hou hier hoor.

n paar storms maar aanhoudend elke dag van net na kersfees af hoor.

watervlakke is die hoogste in jare hier so die boere smile meneer!
 
Oh Michael, I heard you where going to be here, so I had to come.  
Moaner van Heerden - Micheal , nie Moaner vdMerwe nie- is jy donners stupid?  
dit het actually nounet weer begin reen :) dis lekker  
Wat soek die actor hier tussen ons????  
What! Salty Du Randt was from Rhodesia  
Kandas will probably just day up and then touch away again.  
Not here for long, battery not fully loaded yet. I can like to can be saying that i'll be liking to be moff meyburgh. OO i can be liking to drinkings 5 jaar kwv and coke. Dont cucumber (bekkommer/komkommer) to much, i can be liking to speaks kitchen dutch tonight!Aldo  
Julle maak dit vir my baie moeilik! Ek was dan in 1990 gebore! Waar val Danie Gerber in? Hy het sy loopbaan voor 1990 begin...  
Flippie van der Merwe said....
will there be biltong?
 
Percy Montgomery said....

Will there be any good looking boys there?
 
Reinhardt

Jy mag Danie Gerber wees.
Debuut 18.10.1980 - Suid-Amerika.
 
Dankie. Nou kan ek darrem iemand wees wat ek ken...  
wie's hierrie blerrie Bob Dylan outjie?  
Julle is seksisties vanaaand.  
Kandas,

Die prentjie is spesiaal vir jou aan Donner gestuur
 
Saterdag se spel tussen die Stormers en Bulls gaan seker nie uitgesaai word nie, ne? Weet enige iemand van 'n alternatiewe manier om dit te sien, soos op die internet...
O, en ook behalwe om die game live te gaan sien, ek bly ietwat ver...

Danie Gerber
 
Uit fokken eindelik! Jammer Reinhardt, maar ek sukkel nou al die laaste 40 min om te connect en hoe meer ek sukkel, hoe meer drink ek! Ek gaan gou my profile verander. Ek het amper besluit om met my sel op te kom weer, maar tik sal moeilik gaan as ek dronk is. Moet se, ek is seker klaar bietjie voor. Ons die enigstes hier?  
Tafelberg

Jy kan altyd een van my hanging-on chicks wees.

Liewe Heksie is ok moer cool.

Waars daai effen snotkop Freddie Ferreira?!
 
Okay, ek's terug en om dit maklik te maak om te sien wie ek is, het ek my prentjie gehou. So wie is wie, wie is michael du plessis. Ek neem aan jy is kandas.  
Ek weet ek is vroeg, maar gaan ek nou alleen gesuip raak?  
Ahhhhh, so Michael is donner. Nou weet ek at least dit. Hy ek raak nou serious verveeld en begin so bietjie soos 'n alkolis voel, want ek drink alleen. Die 40min voor die tyd tel nie, want dit was uit frustasie.  
Ag fok, my vrou wil nie eers op die site gaan nie, iets van moeg. So ek neem aan ek sit nou maar alleen. Babatjie slaap, vrou is oppad bed toe, nou wat nou?  
So oor wat gesels ons vanaand. Behalwe die twak want dit is standaard...  
Wie de fok is Kandas?  
Sorry Michael. 'n kleine foutjie, so wat is die hot topic? Ons kan nie oor die scope praat nie, want dit is voor Reinhard se tyd  
Sorry, ek bedoel Danie Gerber se tyd!  
Moff

Is jy nog so lelik soos destyds?
 
Fok, ek is nou nog lelikker. Die ouderdom bring maar sulke dinge aan. My pens hang nou al oor my kniee! Se my michael, is jy nog so windgat soos destyds?  
julle maak my lus en gee my niks  
Ek het al vele verhale gehoor van die scope...  
So btw, as ek so nou en dan verdwyn, dis my 3g wat nie lekker werk nie. So much vir tegnologie. Mind you, ek kry net gprs connection hier op die plaas!  
By wie nogal danie?  
So Danie, wat drink jy vanaand? As jou ma nie kyk nie moet jy 'n dop stoot!  
Moff,

Is jy mof of mof gedrink? Weet jy nie hoe laat is 21H00
 
Windgat!!!???

Is julle bliksems wat Die Stem wou sing!!!
 
Hehe Michael!

Robbie, so bietjie van beide. Ek het lus geraak vir 'n dop, wat kan 'n man se.
 
Reg, wie drink wat?  
ek drink milk stout  
Okay en japie krige is OO. Enigste een wat in val met daai vraag. Ek drink 'n ou 5jaar kwv'tjie en jy?  
Amper vergeet ek, ek hoef nie meer brits te praat nie, ne mr moderator.  
moff
Maar weer net die gewone...
Klippies&coke- sonder die Klippies...
Ek kan ook nie te laat chat nie, het atletiek more...
 
Watse item doen jy reinhardt? Ek was 'n 400m hekkies atleet op my tyd.  
quints brother

ek voel ok ma kak hie tussen die whities.
 
Sommer 'n ou lekker 5 jaartjie  
Sorry
Reinhardt het vir 'n oogwink vir Danie oorheers...
Split personality...
 
Oukei ek wiet ek hoo't nie hierie mar ek het ook nie in die Springbokspan gehoo'tie. Mar djulle hjet sieker darrem plek vir 'n kwouta?  
Robbie Blair

Sorry

Dit is fokken skreeusnaaks maar jou website adres is totaal en al van die pad af!!!

Fokken snaaks however.

Waars Naas Doos?
 
Nie daai soort kwouta nie quinton. Plaas wees jy Errol!

Robbie , wie is jy, klink my ons drink dieselfde.
 
Japie

Ek neem aan die Japies is in die bed of gan jy nounou eer verswyn om hulle nag te se.
 
Quinton,

Ek sal jou bliksem. Kom terug kamer toe.
 
Bliksem, daar gebeur dit weer...
"REINHARDT, HOK TOE!" Danie Gerber
 
Okay, ek het die link geclick. Nou weet ek ook wie robbie is.  
Nee, hierdie Japie se kinders is al groot.  
Hehe Geo. skerp ek se.

Michael, hoe kan jy se Naas doos. Dis net omdat jy altyd teen Naas verloor het!
 
Japie, as jou kinders al groot is, is jy al 'n ou man. Wat drink jy vanaand ou grote?  
uiteindelik het ek ook nou ineternet. dankie petrus  
Geo, Quinton, boys kom ons praat net eers...  
Los nou geogate hier uit. Dis nie post 1990 nie, maar pre 1990!  
Moffie

Ek het vir Nasie getackle dat hy gesmeek het vir huistoegaantyd!

Toe kom Mornetjie ook nog by!

Moetie die wereld anners probeer vertel nie!
 
Mof
Hoe vra jy nog? 'n Ou rooietjie.
 
Jammer manne

Ek sal hierdie twee nou hok. Ek het vir hulle gese dit is eers volgende week hulle beurt.
 
Moff
Dit beteken nie dat dit nie nogsteed 'n uiter belangrikke saak is nie! Die eerste keer het ek nie hierdie situasie reg hanteer nie, en kyk wat het toe gebeur: Die media het dit as rasisme gelable. Hierdie keer maak ek nie dieselfde fout nie...
 
Ek stem kom ons los die Geo storie... Bad memories...  
Wat is nou die topic vanaand? Ek is bang ek vou weer vroeg.  
Mof
Maar daar het mos baie ouens van voor 90 baadjies gekry?
Ek het ook nie voor 90 mag speel nie. Het jy al gehoor van affirmative action en redressing the past?
 
corne

if they made me captain as they should have it would not have happened. Damn afrikaans press
 
Ag Corne

Jy was 'n ou slapgat! Sharrup!
 
Quinton,

Ons het nie baadjies groot genoeg om oor jou maag te kom nie.
 
Interessante opmerking Michael. Hoeveel boeke het jy verkoop?  
Quintin

Jy's te lui om voor 90 te kon plek kry in enige span!

Michael

Daai was 'n laat en hoogvat!

Japie

Ek weet nie hoe julle manne daai goed kan drink nie. Ek sukkel maar daarmee!
 
Corne

Jy hort in elk geval nie in die storie nie!

Fokof!
 
What's the matter? Can't face the heat? Antwoord die vraag: Hoeveel boeke?  
Hok toe Reinhardt! Ek het jou al gewaarsku!  
lol corne!

Robbie, ek neem aan daar gebeur nie Vrydag 'n toesie op die nuwe server nie? Of het julle my probeer bel toe antwoord ek nie?
 
Reinhardt

Gaan doen jou somme!!!
 
Robbie
Hie' in Engeland het ek my eighe kamer as ons toer. En ammal wil saam met my shower. En hie' moet 'n man spiel anners drop hulle vi' djou. Soe my pens is al baja klynerder.
 
Ja oom... ;-)  
LOL

Reinhardt, sleg uitgevang daar.
 
Quintin, van die speel, of van die speel as almal saam stort?

Michael, jy bevraagteken nie eers die stelling dat daai tekkel laat en hoog was nie?
 
Robbie
Ja, drie persoonlikhede is nogals moeilik...
 
Mof
Hoe kan jy ons rooiwyners so in die gesig vat? Die beste helfte van 'n bottel is die onderste helfte - as jy alleen daar kom. soveel te beter.
 
Watse fokken vierstop...  
Japie

want dis al wanneer dit na iets proe! Moet se, ek het in my studente dae nogal 'n bottel tas geniet.
 
OK

Hier is my raaie

Michael = Piepiemier
Japie = Knaterdassie
Moff = Aldo Obvious aan die foto
Danie = Reindeer,


Nu waar is OO, Donner en Tafeltjie?
 
Hoog! Laat!

Volgens wie se reels?

Moffies?

Nooitgesieniie!
 
Robbie

Ek dink Micahel is Donner.
 
hehe Michael. Ek sien dit pla nog, moenie worry nie, ons los dit maar daar!  
Robbie raai jy?
Ek het teen so 5 oor nege al moed opgegee... Kon net sowel saam met 'n kamer vol vreemdelinge wees... Ek's nie eens meer seker wie ek is nie. Ek dink ek beleef 'n identiteids krisis. Ek is of Reindeer of Corne of Danie of Reinhardt...
 
Bliksem maar julle hoor ook nie

Vanaand is selfs ek deurmekaar
 
Ek maak dit darem maklik, julle oens moet dit ook doen, jlle prentjies hou. Dan sal ouens soos ek nie so deurmekaar raak en.

Danie/corne/reindeer/reinhardt

Jy moes nog laas se watse item jy doen.
 
Mofgatte!  
Ja, die manne systap en pypkan my ook. Ek dink nie Kandas is al hier nie, hy en Tafeltjie gesels seker weer oor die foon.  
Ag toe nu michael, kom oor dit. Jy gaan nie my oortuig daarvan nie. Die enigste moffies hierrond kom af die kaap af.  
Michael,

Ongelukkig is maties se website nie maties. com nie, maar sun.ac.za

Onthou jy my nog van Stellenbosch af. Ek het voor geskrum

Ek het altyd vir jou die seep opgetel
 
Michael
Hoekom was jou bynaam 'Malles'?
 
ladies ladies ladies!!!!!!!!!

moaner is in dieeeeeeeeeeeee house
 
Who looks at the scoreboard?  
japie, vra vir rob louw. Klik m hulle het iets om oor te praat.  
Nee, Donner is Izak Schaap se neef.  
Michael,

Wil jy vir my se jy het my verneuk met Rob?
 
en robbie nee, die piepie man is nie michael nie!!!  
Nou't rob 'n hele can of worms oopgemaak. Toe michael, wie's die moffie nou?  
baldrick is also in tha house  
Want ek was fokken mal!

Wie gaan nou in die openbaar teen die Nasionaliste in "n Nasionale Sport?

Mal! Fokken Mal!

Maar wat is ek nou?

Hehehe!
 
Hi boys,

Ek se hallo. Sal nou my nick verander.
 
Moes ek?
Dis nog net huissport. Maar ek neem aan 100m, 200m, swem, verspring en gewigstoot deel.
 
naand mense  
Wie is hierie Moaner bliksem?  
Hallo Moaner

Duie jy aan 'n germaanse bruisdrankie?
 
ek is die ou wat pommies moer, veral op 'lions' tours, maar ek moer nie skotte nie...  
Ek is bly om te sien hier is 'n paar manne van Stellenbosch af. Goeie plek daai.

Waar is almal.
 
Michael is jy jags?  
Robbie

Su.ac.za is duiwels!!!

Maties is Maties!

Rom Rom Rom...
Stellenbosch kom...
 
Gysie Pienaar

Hoe lyk die weer in Durbs?
 
Fokof Nick!

Doos!
 
Kandas is op die site, maar hy bly anoniem want hy is bang Rob Louw gee hom baie grief.
Maar ek dink Rob sal die regte dinge doen as sy vir Malles bel.

WAAR IS PIEPIEMIER?
 
die piepie is hier....  
naand manne

dit is toe waar. julle praat net 'n klomp kak.
 
en glo dit of nie, ek het nie n'n WP legende gekies nie!  
Ek is nou deurmekaar. Regtig.  
Michael

Hoe kan jy jou orgasme slagspreuk so weg gee.

Jy het gewootlik net vir my in die stort gese rom rom rom
 
BTW ek wonder of Rasputin gaan inskakel. Hy is seker op 'n Griekse jag. Of dalk op 'n jagse Griek?  
ek haat die raai kak, moaner = piepiemier, die vuis van die 70's  
Japie krige- Boertjie
Moaner- PA
Malles - Donner
Rob Louw- Tafeltjie
Gysie Pienaar- Baldrick
 
Anon, weer is lekker op die oomblik. Het die laaste twee dae gereen maar mens moet eintlik nou buite sit met 'n brannas in die hand.

Hoe lyk dit daar in Bloem, of het ek die verkeerde persoon beet.
 
ek sal Rob Louw se dogter baie grief gee!  
Anon se

Gysie hard op vir reen
 
Oukei dan Piepie - ek is by.
Hoe gaan dit en waar is Katryntjie vanaand?
 
gysie

thx vir daai een. gaan gou uitprint en toilet toe. tot later...
 
O ja, as julle manne tyd kry, gaan kyk bietjie na die volgende site: www.akkerliefies.co.za

Se dan vir my dit is nie mooi in stellenbosch nie.
 
katryntjie = ray mordt en sy gooi gou ons russians en chips, sy sal binnekort join  
Kom daai griekse girl van harrismith af  
Piet DuP,

Goed gestel, alhoewel die jagse Griek lekkerder klink.
 
En so kom my praatjie ook aan 'n einde. Ek wil nou gaan slaap sodat ek nie te moeg more is nie. Dankie vir die chat, sal more weer 'n draai kom maak...

Groete
Reindeer/ Corne/ Danie/ Reinhardt
 
Boertjie is piet Spiere Du Toit ..was Japie Krige  
ek het daai page ge-bookmark dankie gysie  
Gysie hard op vir reen? - Wat de hel?  
Gysie
Ja, ek dink Frikkadopolos de Klerk voel ook so oor die saak.
 
Waar is middelvinger man mallet aka kandas  
Oom Boy
En hy was ook Papsak Davids.
Nag Reindier en kie.

Moaner is PiepieMier.
 
Flat Wheel Frikkadopoulos De Klerk

Hy kon die opposisie soos 'n baaisiekel trap

nous hy flat wheel...
 
Theuns,

Michael droom net van wat ek het.
 
Moaner is PiepieMier.

en Moaner kon moer, so wees versigtig vanaand!!!!!!
 
Oukei, is daar iemand wat wil gesels? Ek is saam met Moaner aka
Pieps.
 
Nick

Solank Rob Rubberduck net nie daarvan droom nie
 
Smaak my Michael is alweer toilet toe. Wonder of hy hierdie keer gaan terugkom.  
Yip

Genl Cronje was reg- daai anon was ek

was ook Oom Boy Louw

en Theuns Stofberg
 
ja nee boertjie, hierdie is die most confusing gedeelte van my week...  
Kandas,

Is jy nog kwaad?

Nick sal maar nou sy vinger bere
 
Wel PA as mens daai Spears stats en jou artikel lees en na die score kyk , lyk dit asof jy vroeer ook confused was ;-)  
Kan ons maar nou naand se. Smaak my die ander manne wil nie nou meer gesels nie.  
OO,
Theuns was een van my GROOTES, selfs grooter as bobby :)
 
Howzit Donner

Gys watse rehab- lewer stories?
 
O hel,

Het nou onthou ek moet more 6:00 by die gym wees ver rehab. Gaan myself haat more.
 
OO
Hoe gaan dit met die Orakeltjies?
Oudste een al in die skool?
Watter man het gepraat van lekker reën?
 
Gaan gou nick terug verander.  
maar waar is almal dan nou???  
Hallo boertjie

Ja die man is nou Graad R/O toe.

Yip , ons hier innie outback kan doen met 'n biekie reen
 
Michael antwoord nie sy foon nie, so hy het beslis gaan seep optel. Of dalk sommer gaan slaap.  
Baldrick sal jou more mail oor die trui- het so 'n biekie 'n struikrower die week oor my pad gehad- so skuus vir die oponthoud.  
Gaan gou nog 'n drink kry. Is nou nou terug.  
Gys/ Gnl Cronjaar\ Baldrick

Wat skink jy?
 
Hallo Almal

Is maar lekka kak, die ADSL is af en ek en Donner moet op die selfde rekenaar sit oor die telefoon lyn.

Dus Kandassie, Kandassie, waar is, jy, vanaand moet jy oor MY selfoon vry
 
Generaal Cronje
A nee a, jy moet van beter weet. Hier op die Brannas hou 'n man jou geweer by jou - jy staan nie op om te gaan laai nie.
 
OO

Hopelik nie die lemoen Ou Ou vir jou nie

Ons is op die Grand Cru en Brandewyn soos gewoontlik
 
Nou waar is julle nou?

Dink julle Kandas is baie kwaad?
 
Well said boertjie

Nee Tafeltjie- nie die groot oranje koeldrank nie- so bietjie van namibie se beste....

Grand Cru....brrrr ek voel sommer hoe word my bloed suur.
 
Donner slaan seker die botteljie dorp- synde hulle vir die gif dwerg borg  
Onderste helfte van die bottel. Nou gaan dit afdraand.
Wie het gesjê brannewyn (hik) het nie brieke nie? Isj ook waar van rooies (hik)
 
OO

Dit is die beste, as jy nie meer 'n virgin is nie, knyp dit alles toe en voel jy weer soos een
 
OO,

Nee, dit is KWV.
 
OO
Ja, gaan my ook verby hoe Tafeltjie daai droë wit goed in haar mooi lyfie kry.
 
Sit hier met 'n bottel KWV 5 jr en ys. Toemaar boertjie, die bottel is nou langs my.  
Hel, klink vir my na 'n wille toeknyp- sal nogal help met G3

Donner- Genl Cronje- julle is gekunsteld vannaand met die Wijn Vereniging se beste
 
Nee dit was 'n interne een- van al die Brannas;-) het 'n niersteen gehad  
Post a Comment


<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?