The Spammers have been SPAMMED, http://www.ruggaworld.com is back online!
Google

Thursday, December 29, 2005

 

Brannasnacht: The New Year's Edition


Well, well, well. I don't know if we will have any visitors tonight - except, obviously the couple of die-hards - but we can not go into Brannasnacht without a thread now can we!?

From all of us here at Rugga World, may you all have a wonderful, prosperous, healthy 2006. May all your wishes come true and, of course, may the Springboks destroy everything in their path in 2006.

Although Brannasnacht will start, as usual, at 21h00 CET, we are opening the thread now already for comments for those of you who wish to leave your New Year's wishes here. See you tonight. Hopefully. There must be somebody out there. Somewhere. Please.

Cheers boys and girls.
Comments:
hehe,

good to see we will still have one, i will be on later, we have a dinner engagement so it will be late-ish.

knadas,

ek sal maar vir jou moet stuur van n yahoo account af, ek moet net kantoor toe gaan om jou mail addy te kry, dinge biekie mal hier by my ook en dat ek nie online was nie help nie veel nie.

maar jy sal hom teen laatste more kry.

maar ek sien julle manne later vanaand as enigeiemand nog hier is as ek terugkom.
 
To all and sundry- Rug Rats- keolings- All black supporters

May you all have an awesome 2006- no serious injuries- drive safely etc

and remember- the future is

ORANJE
 
hey OO,

hoop jy het n lekker x-mas gehad, jy kan maar stuur na my toe (mail dit is) ek kry mail maar my smtp server in SA is vol stront so ek kan net nie reply nie....
 
Starting at 2100 CET, leaving the thread open

He he

It seems to be a boozer already kandas?
 
Hi PA

Yip groot X-mas- hoop joune was ook goed- het vannaand om 2100 CET iemand om by bus aftelaai en het mense/familie maar is besig om hulle in oorbies/rugrats te verander so sal so 2130 oppitch.

Is Ras op leave daat in die groute-die man het Dinsdag laas gepos- wonner vir wie is hy de hel in?

Sal stuur- het bietjie aan goete gewerk
 
hehe

OO

I dont know about you guys but I've got the feeling already and nothing is going to stop me from having my first glass of wine now already. As a matter of fact, lets start with a beer.

Next year is going to be a very very good one!

Just hope PA thinks like that as well!!! :)
 
Enjoy Kandas

Dan doen ek sommer vroeg die BrannasInspekteur Joppie op jou

Wat drink jy en hoeveel bottels het jy daarvan?
 
'n Hele kas van verskillende Merlot en Ruby Cabernet vanaf die Robertson Vallei persent gekry. Ek probeer my bes so op my eie om dit teen die Nuwejaar klaar te maak want dan kan ek nog kry! :)  
Hiert julle helle!
Ek is bly Kandas het dinge oorleef en dat hy steeds sterk op vorm is.
Nogal 'n verrassing om die thread te sien - sal beslis hier wees om
21:00. Met 'n wyntjie.
Sorg dat julle opdaag - hoop Ras maak dit ook.
 
Kom bliksems, waar is julle???

:)
 
Dis nege-uur en ek is hier en jy is vroeg.  
:)

Hoesit Boertjie?

Lekker krismis gehou?
 
Krismis was rustig. Gebraai en laat waai en toe 'n moerse uil geknip voordat ons verder laat waai het.
Wat het jy gedoen?
 
Ek wou nog sĂȘ dis 'n baie treffende foto by die Brannasnacht. Watter een is jy? :)  
Ook 'n lekker krismis gehad.

Ek voel seker vanaand soos die middelste ou op die prentjie maar ek lyk beslis nie soos hy nie! :)

Lekker lus vir Party. Vroumense moet nou terugkom van vakansie af! :)
 
Ek sien nou die Site Stats blokkie op die tuisblad.
Is al daai info oop vir almal?
 
Kandas
Ek dink ons moet bietjie iets aan bemarking doen. Ek pos vir jou 'n voorstel - soos in nou.
 
Evening gentlemen!

I presume there are no Ladies present? Tafeltjie, you aren't hiding in here somewhere, are you?

P.S. Kandas, never received that mail you mentioned earlier.

Boertjie, thanks for the mails, just checked.
 
Hope you all had a great Xmas.  
Like the New Year banner, Kandas. Great work!

So, can we expect OO & PA later?
 
Hi Ras!
OO spoke about a bus and seeing people off.
Dunno about PA - he's in Darkest Africa struggling with internet links etc.
I'm finding some interesting stuff in re-reading some books. Will make work of it.
 
Hi Ras

How are you?

Haven't send the mal yet. Still busy with it and some changes to the site.
 
Seems like I will also be in and out [I wish :)] tonight as I have (unexpected) visitors this evening.

Holiday makers. Just here to drink my wine!

If only the wife was something to look at.
 
Good night all.  
Sorry guys, got distracted.

Boertjie, enjoyed those excerpts you sent me. The HH one would certainly seem to clear up that little mystery.
 
Howzit all

All domestic task finito

Who is still here?
 
Hel hoop Ras het nie in 20 Minutes verdwyn nie- Kandas le klaarblyklik innie mikke.

Ek sal gou BrannasInspekteur op myself trek.

Robertsons se Shiraz 2003 het goed afgegaan- voor dit 'n gedeelte van Danie De Wet Limestone Hills Chardonay- die een met die twee stickers op.

Dis als klaar- nou suie ek maar aan 'n Cape Velvet.

Soory ek is laat , maar dis alles die Bloem PE Intercape Bus se skuld- biekie laat gewees- o ja en toe was die inlaws ook hier gewees- Gelukkig het Skoonpa die wyn gebring- so ek was van nog 'n aand oppie Woolies papsak gered.

So van papsak gepraat wat gebeur by Clouchester?
 
manne manne, die piepie mier is hier!!!!!!!!!

knadas, jy sal jou mail kry, dis oppad!!!

gooi gou my brannes, ek en my heks het oficially ingelog vir "new years" brannesnacht!!!!!!!
 
net een reel,

we dont talk cricket!
 
Howzit PA & MRs PA

Greating from Bloem- vir oulaas in 2005.

Moet ons in Ingles praat- geen probleem.

First things first- Brannas Inspector to do the rounds- Who is consuming what beverage of an alcoholic nature and what tipe of stockpile is availible :-)
 
Watse Kricket

When you lose, you lose alone
 
Mrs PA

From what clan are you/your family?
 
Hell it seems that all the Namibians is gone again  
sorry man,

connection probleme!!!!

sy is van die McClaghlan clan though, selle as ou braveheart, william wallace!!!!

so ek soekie kak nie!!!!!
 
Slim PA slim  
mmm...

Dit was maar 'n stil aandjie! :)
 
Lads , Boerewors's , Boerewyfies, en miskien die WP supporters ook !

Have a ripper of a brannasnaght !

Have a bloody awesome 2006 .

Have a Razzling dazzling New Year Jol ,

But dont do what i did on Christmas eve and pass out in your car in the driveway and get highjacked on Christams day !
 
Hi Guys

Dont worry too much about the statistical counter on the site as it will change over the next couple of days whilst I'm busy sorting out the best one for us to be able to track our visitor statistics correctly as from beginning January.

Thanks.
 
May all of you have one hell of a new year and may the prosperity bore you. I see Brannasnacht was still busy even in these times. Great going.

All of my best regards.
 
Post a Comment


<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?