The Spammers have been SPAMMED, http://www.ruggaworld.com is back online!
Google

Thursday, December 15, 2005

 

Brannasnacht: The Constitution

Well Brannasnacht will be officially open at 21H00 CET. Till then I would just like to remind all newcomers and all the "hardebaarde", who has not yet posted on the night of Rugga World Brannasnacht (including board members), of the constitutional questions.

The questions are the following:

1. What is your shoe size?

2. When last did you get lucky?

3. Where and did you expect it?

4. Were you ever responsible for any veldfires because of it?

5. What would your wife/girlfriend/husband/boyfriend say if he/she sees the answers to the questions or any of your posts?

Enjoy Brannasnacht with us and under no circumstances miss it without an apology, unless you want to be held responsible for every catastrophe in the world for the next week. Answers to the above can be posted from 20H30 onwards in order for members to evaluate them when they log on at 21H00.
Comments:
okay ek verklaar die laaste brannasnacht vir 2005 nou oficially oop!!!!!!!!!!!  
en my spelling suig  
Okey, dan gaan ek maar begin om die vrae ta antwoord...
1. 12/13
2. Wat presies gaan deur as "lucky"
3. Sien "2."
4. Sien "2."
5. Sal vrae wat ek hierdie tyd van die aand op die internet soek. Ek dog dis net onpopulere, oorgewig mense sonder 'n lewe wat die tyd nog op die internet is...
 
hehehehe

dis ok reinhardt, dis soos dragons......beteken niks!
 
is jy innie kaap?  
...en ek kan nie meer suig nie, PA!!!

Howzit Brothers!!!

... ek neem aan ek is welkom vanaand, ne!?
 
PissAnt
Is wie in die Kaap? Ek?
 
ja jy reinhardt!

kandas, in tronke is dit n goeie ding - btw, nuus van vandag was positief - kry 'n mai more! maar wees gerus, van twee kante af klink dit goed.
 
Kandas,

Sien jy is vroeg vanaand.

PissAnt,

Wie se dit is soos dragons. Dit is ernstige stories die.
 
ek sukkel om my oge oop te hou en dis nou eers 9 uur

die anner manne sit seker kinners in die bed.

wat het van roosmaryn geword????????
 
Nee, PissAnt..
Ek Stem vir die Kaap maar bly (ongelukkig) naby Tswane. Hartbeespoort om meer presies te wees...
 
donner,

soos meeste goed in my lewe...kan ek nie eens onthou hoe die tradisie begin het nie!

wel meeste van die tyd verloor ek myself so dis cool.
 
eish reines (ek kort dit af want die brannes vloei by my en ek gaan jou naam opfok later - maar welkom) moenie worry nie ek het daar gebly vir 5 jaar

en drie van daai was hulle CC champs!

gellukig het ek die masacre gemis die jaar......
 
Evening all!!!!

Merry, merry Brannasnacht to all!

Reinhardt, great to see you passed the constitutional test.

Unfortunately, I have stuff to do but I'll pop back later to read the thread etc.

Enjoy!!
 
PissAnt
Dis reg, ek sal probeer kop hou van my naam. As jy dink jy gaan my naam opfok dan moet jy net weer na jou naam kyk. 'n Paar interessante name kan vanaand oorsprong vind...
Ek was op Loftus mat die slagting. (In volle Stormers uitrusting met plakate en al...)
 
Seems the guys are afraid of this fault lines appearing.:-D  
Kandas,

You have mail!!!
 
Howzit Almal  
evening ras!!!

damn, isnt it great for people all over the world, to get together, drink brannas, talk kak, just before krismas to get together...

waar is die OO?

en davids??

donner, ek hoor jy trek more aghulas toe?
 
sorry, sien die OO is hier!!!

reins, dit kan net lelik gewees het!!!

die KF het hopelik gaan slaap vanaand.
 
PA

Ek hoop nie ek suip verniet vanaand nie want glo my ek suip!!!

Reindeer

Is jy wragtig 15 jaar oud?
 
OO
Ek sien jy het jou geliefde Vrystaat verruil vir Liverpool?!
 
Hoe seker is julle dis die laaste Brannasnacht vd jaar

party van ons huisgebonde Kinder oppasserers gaan net oor naweke weg- vir Krismis- Donderdag aande is nog oop..Selfs bereid om 'n alleen gesprek te voer

Spesiale welkom aan Reinhardt

Ruik julle dam al beter?
 
Nee Reinhardt , maar beide Cheetahs en Liverpool het gedeliver in 2005, net Mclaren en Ernie wat my lelik in die steek gelaat het.  
PissAnt
Dit was. Maar ek is nou oor dit (na 9 maande se terapie ens.).
O, ek het nounet op Jakaranda gehoor die Virus is uitgewoed... Glo 'n slim Amerikaner wat met 'n wonder middel vorendag gekom het. Ek is net bly dis verby...
 
PissAnt,

Jy het reg gehoor.

Fok ek kan nie meer wag nie. Ek dink ek is meer opgewonde as die Donnertjies.
 
Reinhard/Reindeer

ten die einde van die aan is hy Rudolf the red-nosed -reindeer en dan is hy die Sharks se hoof "Rugrat"

BTW Donner- baie cool naam - bietjie meer brannasagtig as "muppits"
 
Dankie OO.
Ja die F1 is nie juis interessant die jaar gewees nie...
 
Ek sal vannand die Brannas Inspekteur wees- Wat drink wie?

Ek sip nog aan 'n melkie-
Gaan netnou my papsak nader sleep.
 
donner,

ek het my eerste seevis daar uitgetrek - wel 2 - lekker 4 en 6 kg mosselkrakers. man daai plek het n spesiale plek in my hart.
 
Reindeer

Antwoord asb. my vragie! :)
 
Ek drink Klippies-en-cola sonder die klippies...  
hehehehe OO.

jy sal nie glo nie, ek stap vanaand in die dopshop in (btw donner het ou vleis terug gemail?), en ek is eintlik n whiskey man. maar sienend hierdie is die laaste brannas aand vir die jaar (wel vir die ouens wat lekker op vakansie kan gaan) het ek toe n bottel KWV (en dis nie koos wye voete nie) 3 jaar oud gekoop, en ek suig so biekie daarop.
 
Donner

Nou is ek lekker jaloers

Ons sal eers weer laat 2006 die groot Water sien.

PA

Jy gaan mos Swakop toe?
 
OO

KANGO WYNE (OUDTSHOORN) SE CABERNET SAUVIGNON MERLOT SHIRAZ VERSNIT!!!

Smmoer ses vannie goed gekoop! :)
 
Kole

klippies & coke sonder klippies- jy sal laat die toekomstige borg jou moeilikheid gee- Reinhard- ne Donner

Wat se die Eish- manne oor die Brannasnacht sponsor

Nou is daardie formaliteite afgehandel
 
Kandas

Dit klink moer lekker.

Hoeveel van die ses is oor?
 
OO,

uitgestel tot einde januarie toe. dis 'n KF ding!!!!

maar sien nog steeds uit om stok te gaan nat maak en bietjie golf te gaan speel.
 
OO
Terwille van die moontlikke borg sal ek voorgee dat ek Klippies by my Cola het...
 
as die sponsors begin aflaai dink ek reines moet die eerste kas kry  
Olaffie en coke

Ek het julle mos nou die dag gese Botteljie dorp gaan sy gat sien

Vandag gaan opstock vir die vakansie Olaffie gekry vir baie goedkoper as WEllington.

PissAnt,

Ek kry so oor 'n week of wat 'n kas 5 jaar KWV. Wie wil kom kuier?
 
PA

julle sal dalk minder vetrap word- Is die Gholfbane(baan) goed?

Reinhard- solank jy net nie moreoggend 'n moerse baarbie het nie is alles- orraait
 
OO

4 en 'n Half oor. Baie lekker.

Ek weier om Klippies en Coke te drink op Brannasnacht totdat Klippies ons borg. Met Eish.
 
PissAnt,

Jy moet vir my die stats van die hits SMS ek mail vir jou my sel no.

As dit soos die eerste week lyk gaan Eish dalk een van die dae aanboord wees.
 
REINDEER

ANTWOORD MY VRAAG!!!
 
Donner hou so 'n ietsie oor vir die KKNK Brannasnacht.

Kandas

4 & half oor, ons sal jou spelling verskoon- gaan jy nog kuier vannaand- amper noem ek dit hengel.
 
Kandas
Is dit die drank wat al klaar praat of het jy regtig 'n vraag gevra? Ek spoor dit nie nou op nie...
 
Reindeer

Is jy regtig 15 jaar oud?
 
donner,

ek het vandag gecheck, ons is dubbel elke dag sover van laasweek!!!

hectic.

kannas,

drink 'n dop pel, goeie nuus lyk my is oppad!

OO,

ons hettie baie water nie, maar ek se jou, ek het al op van die beste bane in SA gespeel, en die bane is nogal impressive.
 
Kandas
Wanneer het jy dit gevra? Ja ek is, hoekom?
 
Reindeer

Dan is dit Oom Kandas, Oom PA, Oom Donner, MENEER Rasputin, MENEER DavidS en O Wyse Boertjie van nou af!!!

OK?

PA

Kannas is plante teenoor Kandas is "absolute charm"

En glo my, ek suip!!!
 
OO

Daar is baie drank in die Kaap. Sal weer he teen daai tyd.

PissAnt,

Vleis het nog nie my mail geantwoord nie. Smaak my die man is te besig om weer besighede te probeer kry.
 
Iets refresh nie lekker hier nie  
Ja, oom...  
mooi man kannas, ek kry n mail more oggend.

stuur vir jou sodra ek dit kry
 
Kandas,

Dit is goed om te hoor.

Gepraat van oom Boertjie, waar is hy vanaand? Hy praat mos altyd van agter die rug gaan le. MMMM....

Hy sal moet gou maak of alles is sy sklud van nou af.
 
donner,

ek dink hy sulk nog!!!!!!!!!
 
ja

die BF!
 
Boertjie Fault

Daarmee kan daar nogal mee gespeel word.

Mind you- let us not forget to get the RF outa the listening closet
 
PissAnt,

Hoekom sulk hy? Het ek iets gemis?
 
Ek sink ons sal maar die DSF(DavidS fault) verskoon. Net tot na Krismis. Hy het mos gese hy kry 3G vir Krismis.

Reinhardt,

Het jy gaan slaap? Se vir jou ma jy is besig met groot dinge en dit is vakansie. Sy kan jou 'n break gee.:-)
 
donner,

sy span!!!

CC final 2005!!

en ek het noggie my foto gemail nie, wag tot hy online kom eers weer
 
Nee (oom) ek is nog hier... Ek vind net nie enige iets oom oor te post nie...  
dis omdat jy klippie loos is  
Reinhardt,

Op Brannasnacht praat ons net stront. Of dit nou sin maak of nie. OK ek wonder somtyds of dit ons of die drank i wat praat, maar die prinsiep bly dieselfde.

O ja great dhogging van die vrae jong man.
 
Bull 3G is nie nodig vir Brannasnacgt nie- ek sit op 'n Hellkom dail-up

BTW Tony noem my 'n Techno Junkie en bevraagteken of sy teiken groep (Spears- fans)"gepodcast" kan word.

Dis soos die verskil tussen 'n Matriek girl en 'n eerste jaar- n Desember vakansie- hierdie desember het ook 'n krismis--

maar soos Martin Whitmarsh gese het Turkeys do not vote for X-mas
 
PissAnt,

Ja dit is nogal 'n groot verskil as jy eers self direk moet betaal ne. Soos hy gepraat het dink ek het hy al sy wins opgebruik in 'n naweek.
 
Ha-ha
Baie snaaks...
Maar ek "maak" mos of ek Cola EN klippies drink terwille van julle...
 
manne, ek gaan dit miskien nie lank maak nie, so voordat ek ombliksem of iets wil ek net se - geseende kersfees vri almal wat ek nie weer online gaan sien vir n paar weke nie, ry veilig, drink baie as jy nie gaan ry nie, hoop 2006 sal n kick ass jaar vir almal wees, en hopelik is ek in die republiek om KKNK saam met al julle narre te geniet onner n karoo sterre aand en n tjoppie op die kole  
(Oom) Donner
Ja, dis seker waar... Maar dit gee ons ten minste iets om te doen. Ledigheid is die duiwel se oorkussing...
 
hehee OO, dis so waar.

n desember vakansie kan alles veranner
 
Ditto PA

Thanks vir 2005 se lekker geselsies-
 
ok wat de hel is n oorkussing, my ma praat ook die heeltyd daarvan?!?!?!  
gewoonlik se ek net ja...  
OO,

dit was n lekker geselsie, en ek het n paar lekker vrinne gemaak, op nuwejaar sal ek n glasie terug gooi en hoop ek ontmoet julle almal.
 
(Oom) PissAnt
Ek het nie 'n idee nie. Ek ken darrem die betekenis en weet ook dat ek "ja" daarop moet antwoord. Maar dis al...
 
ok dankie reines, ten minste voel ek nie so kak nou nie  
PA

Ek het nou net 'n MOERSE NB oproep gehad en ons MOET praat!!!!

Ons is ewe dronk. Let's do it!
 
jy moet my bel, my tyd is op, hehehehehehe  
die bliksems wil my mos nie n kontrak hier gee nie!!!  
PissAnt,

Ons gaan mekaar definitief ontmoet binne die eerste vier maande van volgende jaar. Ek kan nie ophou dink hoeveel stront on sgaan praat rondom 'n groot vuur met 'n glasie in die hand.

OO,

Is jy oppad om te gaan slaap?
 
Chat sommer hier dan weet ons ook ;-)  
(Oom) PissAnt
Voor dat jy gaan moet ek net weet wie of wat daai prent van jou is? Selfportret? Skoonma?
 
Reinhardt,

So BTW jy moet net laat weet of ek jou my skoen dose moet stuur vir skoene. Bliksem jy sl kan ski op daai grote skoene.:-)
 
Ek stem saam, (oom) Oranje...  
reines,

ongellukig is die prentjie klein, maar dis selfportret.

moes davinci n kakhuis vol geld betaal daarvoor.

donner,

ek dink ons dit sal die party van die jaar wees.
 
z

***

Dit was Orakel III se eerste Brannasnacht post

ongelukkig is dit hoe lank hy slaap
 
Ouens net voor almal gaan. Ek weet nie of ek weer hierdie jaar met julle gaan prat nie, so here goes.

Have a very peacefull festive season and please drive carefully if you are going to to. 2006 are going to be a great year, not only for this site, but for SA Rugby as a whole.

Season greetings.

PissAnt,

Please mail me your cell no. Promise I won't stalk you.
 
Reindeer!

Wel...

Reindeer

Fok...!
 
(Oom) PissAnt
Jy moes eerder Keo se tekenaar gevra het... Daai man kan wonders doen! Kyk net na Keo se prent! Ek dink ook nie hy sou jou soveel gevra het nie, selfs Keo het hom gebruik...
 
So oor 'n rukkie Donner

Kleinste karringkie is nog myne vir die aand

Reinhart

Ek dink nie jy is 15 nie, so los maar die oom in my geval- klink in elk geval te veel soos 'n pedofiel
 
jy ook donner

en jy het mail
 
(Oom) Kandas
Wat nou?! Weer die drank? Ek het mos gese ek is 15. Of is daar nog 'n (deurskynende) vraag?
 
Donner

Symste vir jou- dankie ook vir die lekker chats.

Lekker kuier op Augulhas.

Geluk met Ruggaworld en hoop 2006 is 'n moerse goeie jaar.

Groete en wense ook aan tafeltjie en die spul klein Donnertjies.
 
(Oom) Oranje.
Ek is regtig 15. Hoekom sal ek lieg?
 
Ok Reinhardt - jy is 15  
(Ooms) Donner en PissAnt
Ek kan nog nie sulke kerskaartjie-agtige seenwense opdink nie so ek gaan maar net se die selde vir julle...
 
Orakel log ook af

Hoop almal geniet die feesgety- sien weer later

PS. Die Curriebeker lyk mooi hier by ons
 
Dankie (oom)...  
Reindeer,

Jy maak my nou de donner in met die oom storie. Soos ek al vele kere gese het, ons is almal ewe mal.
 
Hel miskien moet ons dit maar verby 100 druk- net bnou kyk die Klippies mense rerig  
cheers OO, alles vandie beste  
Hello!
Ek is hier. Bietjie laat, maar dis beter as sommige mense hier wat verlede week sonder verskoning afwesig was.
 
sien jou op OORB in 2006  
100 is op

Daar doeks Orakel
 
OO,

Dink jy ek is besig om jou te bullshit. As hulle nie nu al kyk nie, gaan hulle definitief volgende jaar kyk, glo my.
 
(Oom) donner
Okey (oom), ek sien (oom) se punt. Ek wil maar net my respek betoon. Sal van nou af nie weer (oom) "(oom)" noem nie.
 
boertjie jy sal bly wees om te weet ons blame dit nou op BF  
Boertjie,

Is dit nou die tyd om hier op te daag? :-)
 
Shyte Boertjie

Ek wou net loop nou moet ek wag"totdat die koppie koud geword het"

Yip PA- OORB gaan roer in 2006- sien uit na jou comments- lyk my Tony is 'n veglustige bui- Cheetahs moet maar regmaak vir 'n pakslae op 14 januarie ;-)
 
Naand (o wyse) boertjie...
Amper was daar 'n uitbreuk van BF sindroom!
 
Nee Donner

Ek skat geen ou op die net te lig nie- dis net die Blou Bulle wat dit doen.
 
OO,

ek is daar maat, en daar is nie n span wat ek meer sal wil dophou as rassie se manne nie!
 
Blameer dit op 'n gesinslid wat 'n uur laat was vir 'n ete-afspraak.
Ek probeer teen die spoed van lig opvang met julle strooi.
 
Thanks PA

Ek moet bieg- ek voel so 'n bietjie bullerig- en dis nie die papsak wat praat nie

BTW weet iemand wat van Randile Julies geword het?
 
Wat? Is dit nou "Boertjie se gesinslid se fout sindroom"?
BSGSFS?
 
PA

"ek is daar maat, en daar is nie n span wat ek meer sal wil dophou as rassie se manne nie!"

In PE op 14/1/2006 of op OORB?

Het Tony jou nog nie as resident analyst nader gesleep nie?
 
Julle begin BN te vroeg.
Ek en Ras is die naguile.
WAAR DE HEL IS RAS?
Lyk my hy speel vanaand 'n Kandas op ons...
 
Hel Reinhardt

Dit klink soos die laat middag siesta Slambam- eina
 
OK

Die kleinste Donnertjie het ons gejoin.

Hy dra 'n no 5 kinderskoen
Ek hoop van harte vrae 2 tot 5 is nie van toepassing op hom nie.
 
Kandas
Moet jou gelukwens met die werf.
Ek dink Keo en kie is besig om notas te maak en tips op te tel.
En die manne pos goeie stories.
 
Wel Donner

Jy is die toelatings vereistes moderator

Ek is net die Brannas Inspekteur- so wat drink hy- Zoetevlei se beste bies?
 
OOO
Ja hy is nie lekker op die tong nie maar iemand moet die skuld kry!
 
Donner
Dankie, nou is ek nie die enigste minderjarige hier nie! Se vir hom/haar ek se hello...
 
OO
LOL

Nee hy is af van die bies af. Hardehout is sy voorland. :-)
 
So nou gaan ek rerig doeks

Cheers almal

Sien weer
 
Lekker slaap, OO
En julle ander ook, lyk my die manne het een na die ander omgekap.
Groetnis
 
OO,

op OORB natuurlik, ek gee net my insig vir waardige mense :)

hopelik in die nuwe jaar kan ek vir julle almal n mail stuur met goeie nuus!
 
Ja-nee, nou is dit darrem stil hier. Ek gaan nou ook groet (onder geen verpligting van my ma nie!). Nag aan al die ooms, donner en donnertjie...  
Reindeer,

Sorry ou maat, Hy is al weer terug in die bed.

Jy moet 'n bietjie kyk. Hier is 'n girl wat hier rondhang onder die nick Tafelberg. Sy like dit as ouens haar opchat. Go for it.
 
Boertjie,

Te veel Windhoekies? :-D
 
Donner
Thanks vir die tip maar ek gaan nou eers slaap. Sal more vir haar soek. Nag...
 
Reinhardt

Lekker slaap.

Alles is Ras se skuld.
 
Donner
Net een. Ek spaar my vir jou, volgende jaar.
Julle moet Agulhas geniet. Jy sal dalk 'n klip aan die kleinste Donnertjie moet vasmaak, anders waai hy weg ;-)
 
ras die bliksem  
Hallo julle manne

Het nou net van die gaste ontslae geraak, so nou kan ek darem gesig wys
 
Hellou Tafeltjie!
Bleddie Donner, los jou met die gaste en hy kom sit en suip voor die rekenaar.
 
naand tafeltjie, kyk na donner as julle met vakansie is, sal nie weet wat ons sonner julle sal maak nie...  
PissAnt,

Lyk my ons sal jou Scottish link en Tafeltjie 'n aparte thread moet gee elke Brannasnacht. Hulle kan dalk interessante resepte uitruil.

(Nou soek ek vir groot stront)
 
btw, donner los jou met die gaste en hy kom brannas?  
Oukei, nou weet ons ook dit vat net 1.5 bottels van die Karoo se rooiwyn om Kandas te laat uitpaas.
Seker sommer op 'n bank, kon nie eens die kooi haal nie.
Of dalk sit hy in sy stoel en snork?
 
Ok vanaand is alles Reindeer se skuld.

Nou is altwee Donnertjies wakker.
 
Boertjie

Ken hom al so, maar vrek nog steeds oor homm weet nog steeds nie hoekom hy nie wil he ek mag nie die vrae beantwoord nie, het darem not nooit
 
donner,

moenie joke nie, my heks het n resepte blog!

plus sy wil n catering company begin!
 
PA
BTW daai blogger link wil glad nie werk nie - sê ek het nie toestemming nie, so iets.
 
PissAnt,

wat is die adres van die resepte ding?
 
Ja, Tafeltjie
Mevrou Boertjie sê ook dis vreemd hoe geheg mens aan die rubbish kan raak.
 
boertjie,
nounet gecheck, jy is op aan my kant, nounet n mail gestuur ook. check weer
 
Boertjie,

Jy praat darem seker nie van die rugrats as rubbish nie?
 
PA
Jou pos gekry, weer probeer. Ek het vir jou die resultaat gepos.
 
donner sal jou dit mail, die heks slaap, en as daar een ding is wat ek geleer het in 6 jaar is dat jy maak nie n braveheart wakker nie!!!

praat van.

ek gaan self groet, ek het nog n paar groot weke voor my, maar julle ouens wat more op vakansie gaan moet veilig bly, geniet dit en sien julle in 2006, die jaar van die stormers!!!

nag manne, en tafeltjie
 
Donner
Nee, nie die Rugrats nie - net manne wat hul vrouens met die skottelgoed en die gaste los.
Ek dink Tafeltjie is glad te lief vir jou.
 
OK guys.

Don't let the bed bugs bite. I will try an dlook in on you some time, otherwise see you next year. Shit that sounds long.

Gotto take he Donnertjie to bed and finish packing.

Enjoy
 
OK Donner
As jy 'n laptop kan kry kan jy maar volgende week weer gesels :-)

RASPUTIN
If you join us now, you can talk to yourself.
 
boertjie,

jou weer invite en vir jou terug gemail, kom ons check of dit werk, moenie worry nie ek is heel desember online, ons het baie tyd om dit uit te sort!

maar vir nou, lekker aand.

cheers
 
Nag almal, gelukkig het Donner die klein donnertjie van my skoot kom afhaal, want hy wil saam tik. Sal weer met julle in die nuwe jaar gesels.
Almal wat die naweek van die 20ste Januarie in die Kaap is, is welkom vir 'n dop, want dan word Tafelberg nog 'n jaar ouer

Lekker slaap
 
Ag, looks like I missed a good evening.

Just remember, I checked in early, no RF's!!!!
 
I know I'm moerse slow on the uptake but I've just realised that Tafelberg is Mrs Donner.

Am I right in thinking Mrs Donner is of Scottish descent, just like Mrs PA?

As I am also of Braveheart descent, I think a preponderence of Scottish rugby posts is called for!

"It's a braw moonlicht nicht the noo, is it noo?"

PA, get Mrs PA to sing, "Sweet Bonny Boy" for you, will bring a tear to your eye.

"Sweet bonny boy, like a bird on the wing;
Oo'er the sea to Skye
Carry the lad that was born to be king
Oo'er the sea to Skye

How the wind blows, how the wind howls
Oo'er the sea to Skye"
 
Sorry boys

Boertjie was reg

Ek het aan die slaap geraak...

...voor die rekenaar

...maar dit was TWEE bottels, boertjie :)
 
Kandas
Ja, Wyse Oom Boertjie weet alles.
:-)
 
Drugs are just bad, you should try to use Herbal Alternatives as a temporary replacement to loose the dependance!  
Post a Comment


<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?